Egadi-eilande

Egadi-argipel
Uitsig oor die Egadi-eilande (en Trapani) vanaf Erice
Uitsig oor die Egadi-eilande (en Trapani) vanaf Erice
Geografie
Ligging Weskus van Sisilië

Oppervlakte 37,45 vk km

Administrasie
Vlag van Italië Italië

Demografie
Bevolking 4300

Die Egadi-eilande (Ìsuli Ègadi in Sisiliaans) is 'n eilandgroep van Italië, in die Tirreense See. Dit is ongeveer 7 km vanaf die westelike kus van Sisilië geleë, oorkant die stad Trapani. Die argipel bestaan ​uit drie eilande en twee eilandjies, plus 'n reeks van skere en rotse in see [1]. Reeds in die antieke tye was dit bekend onder die Latynse naam Aegates wat van die Griekse taal Aigatai, of "bok-eilande" kom. Op hierdie argipel is die Mariene Natuurreservaat van die Egadi-eilande geleë.

  1. Egadi-eilande mariene beskermde gebied

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search